Sertifikate van voldoening wat vereis word tydens die verkoop van ’n eiendom
Daar is vyf sertifikate van voldoening wat die verkoper op sy/haar eie koste moet bekom voordat die oordrag van die eiendom plaasvind. Die volgende is die nodige sertifikate: 1. Elektriese sertifikaat van voldoening Die Elektriese Installasie Regulasies, kragtens Artikel 43 van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid, sit die vereistes vir die verkryging van ’n […]
Die oprigting van trusts in Suid-Afrika
’n Trust bestaan wanneer die oprigter van die trust die beheer van eiendom aan ’n ander (trustee of administrateur) oorhandig het of gaan oorhandig om die eiendom of die opbrengs daarvan te administreer. Enigiemand met die vermoë om kontraktuele verpligtinge te onderneem of om ’n testament op te stel, kan ’n trust skep. Daarbenewens kan […]