Die effek van vorige transaksies op die verkoop van ‘n besigheid
Die verkoop van ‘n besigheid is dikwels ‘n komplekse onderneming en vereis die oorweging van verskeie feite wanneer dit kom by die ondersoek van die finansiële realiteit agter die verkoop daarvan. In die eerste plek is dit belangrik om historiese transaksies in ag te neem en hoe dit ‘n nadelige impak op die huidige verkoop […]