Is jou besigheid gedek vir verlies aan inkomste?
Dit is alles goed en wel om vir jou bates uitbetaal te word, maar wat van die agterstallige verdienste intussen?Kleinsake-eienaars wat ‘n korttermyn kommersiële versekeringspolis het, is dikwels nie bewus daarvan dat hulle nie gedek mag word vir die verlies aan inkomste nie, kragtens ‘n standaard kommersiële polis. Alhoewel ‘n standaard korttermynversekeringspolis vir KMO’s kan […]