Sertifikate van voldoening wat vereis word tydens die verkoop van ’n eiendom
Daar is vyf sertifikate van voldoening wat die verkoper op sy/haar eie koste moet bekom voordat die oordrag van die eiendom plaasvind. Die volgende is die nodige sertifikate: 1. Elektriese sertifikaat van voldoening Die Elektriese Installasie Regulasies, kragtens Artikel 43 van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid, sit die vereistes vir die verkryging van ’n […]