Vrystelling van dividendebelasting
’n Dividend kan gedefinieer word as enige plaaslike of buitelandse dividend wat deur ’n plaaslike of buitelandse maatskappy betaal word met die verstande dat die buitelandse dividend as ’n genoteerde aandeel betaal word; en tot die mate dat die buitelandse dividend nie uit ’n bate in specie bestaan nie. Dividende wat deur Suid-Afrikaanse belastinginwoners ontvang […]