Steinberg Inc

Die belastingimplikasies van afstandwerk vanuit die buiteland

Wanneer remote-werkernemers buite SA geleë is, raak die belastingkwessies ingewikkeld Afstandwerk vanaf buitelandse jurisdiksies het al hoe meer gewild geword tydens die COVID-19-pandemie. Ten spyte van die verslapping van die toesluitreëls in die meeste jurisdiksies, blyk dit dat werkgewers nie moet verwag dat die werkplek sal terugkeer na hoe dit voor die pandemie was nie. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X