Steinberg Inc

Verminderde Aanslae: Artikel 93 van die Wet op Belastingadministrasie

Ingevolge die Wet op Belastingadministrasie, No. 28 van 2011 (WBA), verduidelik dispuutoplossingsreëls die regsraamwerk wat gehoorsaam moet word deur beide die belastingbetaler asook die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) om ’n dispuut op te los. Artikel 93 van die WBA, lys die omstandighede waarin die SAID die belastingbetaler se belastingaanspreeklikheid kan verminder deur die uitreiking van ’n […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X