Verlies-van-inkomste dekking met ’n verskil
Waarom afleggingsdekking ’n ononderhandelbare behoefte is vir diegene wat tans werk Om afgelê te word, is een van die mees traumatiese oorgange in ’n persoon se loopbaan, en terwyl die wêreld worstel met die nasleep van die pandemie en gespanne ekonomieë, is afleggings ongelukkig steeds ’n werklikheid vir baie mense. Die trauma van ’n aflegging, […]