Wat gebeur as ek sterf sonder ’n testament?
Ons het dit almal al in films en romans gesien: ’n jong, niksvermoedende persoon word eendag wakker om uit te vind dat hulle ’n buitengewone groot boedel geërfhet van ’n verlangse familielid wat hulle skaars geweet het bestaan. Ons skryf dit toe aan ’n absurditeit. So iets sou nooit in die regte lewe kon gebeur […]