Steinberg Inc

Die wie, wat, waar, wanneer, hoekom, en hoe van die POPI-wet

Vandat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, of POPI-Wet, ten volle in werking getree het op die 1ste Julie 2021, moes vele besighede reeds opnuut begin besin oor hoe hulle persoonlike inligting stoor en gebruik. Die Wet het nuwe verwagtinge op klein besighede geplaas wat al vir jare lank dieselfde beginsels gebruik het […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X